Moerig!
Genoeg kop gestamp, teen beton muur... Anders gestel, my moer baie suur! Taxis die doen, net wat hul wil... Veilig is niemand, misdaad laat ons gril! Oral word daar, vermoor en gesteel... Lees eerste letter, van elke reel! !
3
0
Yogibear
Find out more about Yogibear.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content