My lys van onvervulde moontlikhede
Amper het ek jou gehad, en amper was ek bly. Amper kon ek sê dat ek het jou gekry. Amper het dit goed gegaan; ek het dit amper mis gekyk. Ek wens amper ek’t die guts gehad om jou te vra of jy sal bly. Dis nou amper 4 maande sedert daardie dag, waarin ek amper my kop verloor het. Ek lê hier amper lewend,amper sterwend in my bed. Hierdie lys is amper tot 'n einde, tot 'n einde soos my lewe. Vir eens in my lewe was ek amper gelukkig, Ek't jou amper al vergewe.
14
0
gummo
Find out more about gummo.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content