My Tyd
Ek weet ek kan, ek weet ek kan. Hoor ek die klein stoom "engine" in my kop. Maar hierdie "engine" is moeg. Moeg geswoeg in 'n lewe wat my nie meer aanstaan. Waar geluk net 'n dowwe liggie is. My stoom verdamp. Die realitiet wat inskop soos 'n vulkaan wat na jare se geswyg ontplof. Die gedagte wat soos 'n yskoue rulling teen my rugwerwel op hardloop, en skeit in my kop vas soos 'n ginzu mes. Ek is moeg, en my tyd is in sig!
13
0
spy
Find out more about spy.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content