My vingers
My vingers volg die groewe woede van my hart. Woede wat van lank nie vergete nagte string. Groewe van diep en liggaam van seer. Diep verlange langs die snelweg se stille pad le my siel en wag vir die straal oppad.
4
0
Derek
Find out more about Derek.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content