NIMIB
Die rooi sand van die namib woestyn le na aan my hart. Ek sien die gemsbokke die duine kaf draf. Soos ek die duine uitklim kan 'n mens nie help om te glo. Glo in 'n God ver van bo, bo die mens. Ja 'n Almagtige God. Want nie eers met al die tegnologie van vandag kan die mens soveel skoonheid en asemrowendheid verwag. Die sonsondergang so onbeskryflik mooi die oranje geel pienk en rooi. Met die silhouette van duine en wilde gemsbokke. Ja dit is hier, hier waar ek wil aftree en my kop neerle.
15
0
spy
Find out more about spy.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content