Nuwe Asem

22 Sep 2008

·AnitaG

Nuwe Asem My lewe hang aan 'n draadjie, en daar ver staan my maatjie. Eens lewensgroot, nou piep klein. Ek swaai my arms - beduie en skreeu vir aandag, maar my maat kan nie hoor... Nou hang ek hier, teen die rotswand se muur - so koud, so hard. Help my iemand! skreeu ek van die bokant. Met my arms lam en my lyf tam. Dan sien ek hom - hy klim en klim, met die son wat helderheid bring. Veilig tot op die skoot van moeder aarde, word ek gedra tot n Nuwe lewe, van voor af met Nuwe asem.

6

0

AnitaG

Find out more about AnitaG.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.