Ontbloot
Ons sit en luister na Billie Holiday se pragtige kreun geluide en ek vlek my hart en siel en lewe voor jou oop. Jy – omtrent nog ‘n vreemdeling. Wat sou ek nie gee om te sien wat jy daaroor dink nie! Jy – die uitverkorene die seun van die son die Lewe. Wat gaan in daardie pragtige verstand van jou aan? sal ek ooit weet? Ek is bereid om te wag. Maar nou het jy my hart en siel en lewe gesien. Maak dit jou net so bang soos wat dit my maak?
12
0
Elle
Find out more about Elle.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content