Ontkieming Van Haar Siel (2005)
Water onder die droogte ontkiem die siel Groen gras breek deur die woestyn oppervlakte En `n glimlag weerspieël op die natuur se diepte Die maan en die son raak verlief op die prag Die stroom vloei weer waar water nie kon vloei nie Die fonteine bars oop van vrede en aanvaarding Haar geluk lê nou weer op haar oppervlakte Die bietjie groen is genoeg om haar dors te les Sy groei nou weer, haar bloed vloei, haar son skyn Sy kan weer lewe!
4
0
Behemoth
Find out more about Behemoth.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content