Pappa God

18 May 2007

·Monica

Vader U alleen sien die woestyn in my siel U weet hoe is ek , U kind al deur die wêreld en mense verniel Pappa somtyds word ek so deppressief en moeg As ek deur die seerkry van my lewensvelde ploeg Pappa ek voel baie keer tussen mense eensaam Al is dit nie so, voel dit telke male of ek alleen staan Pappa, U sien die krake en gate in my hart God, ek is deurmekaar, verstrooid, verward Dra my, vat my hand, lei my op die lewenspad Verlig die wandel van die pad wat U wil hê ek moet stap U sê U is lief vir my Dat U my nooit sal verlaat nie , en dat U altyd by my sal bly Laat my dit asseblief altyd onthou Veral in die tye wanneer ek val en wil vou Bly asseblief by my Here, vir altyd en ook nou...

3

0

Monica

Find out more about Monica.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.