Portretjie:
(Vir my niggie se dogtertjie, Seriska) Mag ek eendag lank van nou ‘n dogter hê soos jy. Seriska, jy met ogies blou, jy maak my hart so bly. En met my woorde skilder ek ‘n portretjie van jou gees. Jy maak dat ek diep binne my ‘n beter mens wil wees. Portretjies van jou in my hart dra ek daagliks saam. In my wêreld van pyn en smart is my geluk jou mooie naam.
16
0
gummo
Find out more about gummo.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content