Radio Kooperasie Stories

31 Jul 2006

·koontz

Die soeke Is nie ‘n kinderspeletjie van lekkerlag en lekkerhuil en rondomtalie, deur die miershope van ‘n land rooi gebrand soos die wyn aan die aand tafel, en die kooltjie van die sigaret, soos wat ek skryf en herdink aan alle tye voorheen, van blikkaspaai, en kleilat gooi, en Radio Springbok, Herrineringe wat nie my eie is nie, Gebore uit ander gardes. En tye.

5

0

koontz

Find out more about koontz.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.