Realiteit roep
Jy stap uit die kamers van my hart ‘n Klomp beton blokke gevul met smart Jy stap uit tot in ‘n tuin. Talomil bome groei hier. Pluk ‘n hand vol verlepte depressie blomme en lag vir die maalkolk van vreemde gedates wat maal en maal en mallemeules maak. Gooi die tuin nat met ‘n bottel wyn. Verdrink so en maak dronk die pyn. Bring weer die warmte deur ‘n brandende sigaret. En kom soen my hier op warm, sagte bed.
14
0
Elle
Find out more about Elle.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content