Shades
alhoewel ek nie so goed kan sien nie, lyk ek cool en dis my new age tradisie. glimlaggend beskerm ek myself teen die effekte van die son, ek check die girls uit maar my glanse is goed vermom. met behulp van my donker lense en die diep pyn wat in my waak, is my glaserige oë nie naak. ek huil as jy vir my kyk, maar soos 'n lyk, kan jy my nie begryp. Nee ek het nie aids, dis maar net hierdie cool shades
7
0
wndrbees
Find out more about wndrbees.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content