Sielsgenoot

05 May 2005

·spy

Jy is my alles my alfa my omega jy maak my kompleet. Vir jou is ek onvoorwaardelik lief. Af en op soos 'n duif met net die wind onder my vlerke kry ek my pad tot by jou. Nooit gedink dat tot in windstiltes hoor ek jou stem. Jy laat my lag en huil, jy laat my leef. In die sonsondergang met die oranje, pienk en geel saggies op die horison sien ek jou gesig en mis my hart 'n klop. Net met jou aanraking so sag soos vere soos 'n brusie wat teen jou waai soos mis wat op jou val. Jou reuk soet soos nektar so bekend so reg. Engele wat om my draai die wonder oor liefde oor sielsgenote oor lewe. Wonder ek nie meer. Jy is my beste vriend my wederhelfte, sielsgenoot en my lewe.

31

0

spy

Find out more about spy.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.