Skellend
En hoe val ons van omhoog, Met die absolute sinneloosheid Van skryf en skets en skreeu, Afbreek van ander, En opbou van soms, ‘n lyn onvul van nagedagtes En die filosofie van jou uniekheid In ‘n verstand gemartel deur jaloesie En tog gil en bulder elk sy part, Ophoog na al die sterre, En al die kritiek, Wat niemand kan hanteer nie, En skerts en skel en skraap ons, Die ander om ons werk.
10
0
koontz
Find out more about koontz.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content