spier swart
my hart lê diep in die donkerte, ver tussen die blou kraters en die fyn silwer sand waar die son nooit kyk nie. sit langs my op my donker maan, -dis die aarde wat opkom. luister na my sagte stem, 'n hartslag vol sang. harmoniseer. sing tòg saam. staar in ongeloof, maar ons harte sing dieselfde lied, en ons bloed is dieselfde kleur. veral in die Donker
9
0
ruschka
Find out more about ruschka.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content