Sweep
As gister se Boer ‘n slag kon dwaal Waar vandag se poefters poeiers maal En manne giggel in die klubs Met handjies fyn, gemengde taal Sou die boer ‘n wilgersweep Op die sypad sit en vleg En met ‘n bulderende kreet; Die mannemoed met sweepslag meet "Ag maar moenie nou hier rond kom preut Ons lewe in ‘n ander tyd In blinkend zoemtjor, selfoon beet Waar manne sensitief moet heet" Daar is tog hier‘n fout, sien wel: Dit het een kant toe oor, te ver gehel En dat die voorland van die spul Net nog traantjies sal voorspel En dink ‘n slag wat sal gebeur Met TV vangeliste en dies meer; As Met sweep en roede die liewen Heer Nog ‘n slag hierheen trugkeer? 2006/11/08 Vir Marihan
10
0
Poerra
Find out more about Poerra.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content