Toepastlike seisoen
Bruin staan die gras, dood en droog, amper wil jy opgee, niks lyk meer mooi Sulke woordewil jy nieuiter, jou binneste skreeu die gras sal weer groei, berus op geduld, wagen kyk Wanneer die herfsblare val en die wind reg deur jou waai Dan dink jy, hier kan ek nie bly, ek sal voorwaar vergaan My binneste so verswak, ek sal letterlik wegwaai soos die blare wat val, van die boom tot die dak van die dak totdie dorre aarde met eil verspreide bruin gras Maar nog steeds roep joubinneste weer berus op geduld, wag en kyk Dan skyn die son, vloei die water, bring lewe totdorre aarde Kan dit waar wees,groen gras is wat my visie gewaar? Vir die lewe sien ek weer kans, my gemoed opgelig, soos die blommetjies begin fluister kyk hoe mooi is ek, geduld het betaal Alles het sy tyd, blom wanneerdit moet onthou net berusop geduld wag en kyk
2
0
HelenBev
Find out more about HelenBev.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content