Tronk

29 Aug 2006

·i_am

Ek tuur deur die tralies van my wimpers gehok in die sel van my skedel vasgevang in idees van my identiteit die wasige woesterny wat ek self noem Gedoem tot die reaper my kry. ************************************************ Ek sien jou gluur dag na dag deur die tralies van jou wimpers. Ek sien die lewensvuur wat daar agter brand (gehok). In die kaste van jou skedel tronk, sien ek vensters wat met inspirasie pronk. "Vasgevang in idees van identiteit." Solank jy net nooit iets mis wat dryf tot verwyt. Jy sê gedoem? Ek sê ek kan jou die definisie van lewe noem! ************************************************ Die eerste deel is deur myself geskryf, die tweede deel het 'n vriend vir my ge-email in antwoord daarop.

9

0

i_am

Find out more about i_am.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.