Tyd
Nat winter oggend Droeë somer nag Wit lente blomme Goue herfs dag Blare wat doodgaan Blare wat lewe Blare gebore Blare van goud. Groot voel die maan En sag voel die son Lig is die wolke En blou is die lug Dag na dag Maand na maand Seisoen Na seisoen Elk keer, ‘n ander gesig
6
0
koontz
Find out more about koontz.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content