Verbale diarree van n verliefde student.
Tog so naby, tog so vêr. Ai...ek kan net in cliché’s praat as jy naby my is: My brein verander in ‘n ‘n homp botter. “Words elaude and evade my grasp.” Dis soos iets uit ‘n swak movie. En ek weet ons sal nooit ooit langs die strand by Margate stap nie. Nooit roomys by daai Wimpy op die beach kry met flakes in nie. Nooit saam daai romantic comedies kyk met Hugh Grant in nie. Nooit kreun van die pyn as jy my forseer om Westlife te luister nie. Want ek is te lamsakkig en pateties om iets te sê. Te bang. Te dom. Te ek.
22
0
gummo
Find out more about gummo.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content