Verlore
Ek mis die nabyheid van my God Ek voel die skuld van kerk vermy. Ek is verlore en gebroke. Ek is nie seker hoe om my God weer te kry. Ek mis ons praaitjies as ek ry. My gebede in die aand nie meer, ek het die pad buister geraak, soos 'n skaap is ek nou 'n teiken vir wolwe. Ek is soos 'n verlore skuit op die oseaan se golwe. My gedagtes wat wonder en wonder...
13
0
spy
Find out more about spy.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content