Verlore sonder jou
Ek is so verlore sonder jou! Die een wat ek weet ek kan vertrou. My engel met die sleutel van my hart. Jy hou my lewe se gevoelens in jou hand die hand wat aan my raak wat my so verskriklik my asem weg van my vat. Ek is so verlore sonder jou! Die mooiste blou oe wat ek al ooitgesien het en as ek vir jou kyk maak ek soos a mal apie wat aan sy ma altyd klou, ek kan nie weg van jou af bly nie, ek kan nie ophou omoor jou te droom nie. Jy vat aan my gedagtes soos die son wat op kom. Jy is my lewe my sonneblom vrou. En nou weet jy dat ek is verlore sonder jou. Sal jy met my trou? I felt like sharing this one I did not write it but my son and what makes it extra speical is that he is actualy English. He met 'n Afrikaans girl about a year ago. He wrote this for her so he can propose to her to marry him. He was not good at all in Afrikaans at school so this really surprised me. I did not change the grammer mistakes only spelling mistakes the blue parts. Just shows you what you are cabable of doing when you are in love. She is a very lucky girl.
3
0
HelenBev
Find out more about HelenBev.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content