Vriendskap

11 Nov 2005

·Villager

In jou sien ek die liefde van God ‘n Goeie wyse om die aaklige gevoel van alleenwees te demp Jou hart is so eg soos die suiwerste goud Jou persoonlikheid vul ‘n holte in my Ek onthou nog die dag toe ek en jy die eerste maal ontmoet het Was dit graad een? Ja dit was! Hoe sorgeloos was daardie dae nie Ons reis het daar begin Jy is vir my baie spesiaal my vriend Jy is die een wat my norsheid en pessimisme oor die lewe weggeneem het En nou,17 jaar later Weet ek,weet jy Ons vriendskap se groei strek vêr Kan basies nie gemeet word nie My vriend, ek kyk op na jou, Jy is iemand wat streef daarna om te wéés En ek wil jou dank vir dit wat jy vir my beteken Mag niks ooit hierdie band uitwis nie

5

0

Villager

Find out more about Villager.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.