Was dit Ooit?
Lag die maan nog vir jou, As jy jou gesig vir my trek Uit die pasassiers kant van my kar? Sien die mense jou nog gelukkig, as ons ooit saam was? Sien jy my nog as jy droom, donker in jou kamer, sonder ligte en in geel? Mis jy my as jy aan my dink, en as ek verby jou huis ry, in ‘n kar so bekend aan jouself? Voel jy so seergemaak soos ek voel?
1
0
Koontz2
Find out more about Koontz2.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content